Skitterypas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Skitterypas is 'n bergpas op die pad wat die Koue Bokkeveld en die Ceres-Karoo verbind. Dit is 14 km lank en sy helling is soms meer as 1:5. Die pas is op dieselfde pad as die Katbakkiespas. Skitterypas, Skitterykloof en Peerboomskloofpas verwys blykbaar na dieselfde pas.
Kitsfeite Ligging, Maksimumhelling ...
Skitterypas | |
Ligging | Tussen Koue Bokkeveld en Ceres-Karoo |
---|---|
Maksimumhelling | 1:5 |
Lengte | 14 km |
Sluit