Skoen
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Skoen is 'n vorm van skoeisel, 'n voetbedekking wat die voete beskerm teen besering deur klippe of skerp glas, die koue, vullis en teen velinfeksies.
Meer inligting Subklas van, Produced by ...
Subklas van | footwear |
---|---|
Produced by | cobbler |
Gekarakteriseer deur | shoe size |
Onderhou deur WikiProjek | WikiProject Fashion |
Unicode-karakter | 👞 |
Sluit
Skoene beskik meesal oor 'n hak en bedek net die voet, maar daar is baie vorme en style wat ook aan mode onderhewig is.