Skryf- en rekenkuns in ou Babilonië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Meer as 3 000 jaar gelede toe papier nog nie uitgevind was nie, het mense steeds die behoefte gehad om geskrifte op te stel en te skryf. Begrippe van berekenings moes uitgebeeld word, vir rekordhouding en om by die somtotaal van 'n berekening uit te kom. In Ou Babilonië het die beskawing reeds kreatiewe planne beraam voor die uitvindsels wat die omgaan van kommunikasie en berekening vergemaklik het.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |