Slag van Bull Run
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Slag van Bull Run is eindelik twee slagte wat tydens die Amerikaanse Burgeroorlog plaasgevind het op bykans dieselfde terrein. Die eerste slag het op 21 Julie 1861 en die tweede op 30 Augustus 1862 plaasgevind. Die slagte is vernoem na die stroompie wat daar naby verby gevloei het. Die Konfederasie het na die slagte verwys as die Slagte van Manassas, na die klein dorpie daar naby.