Slag van Willow Grange
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Slag van Willow Grange het op 23 November 1899 tydens die Tweede Vryheidsoorlog plaasgevind by Willow Grange naby Estcourt. Hier het die Boere Magte onder leiding van generaal Piet Joubert 'n oorwinning oor die Britse Magte behaal. Die slag was geveg in slegte weer; die weerlig het een Burger dood en twee ander bewusteloos geslaan en ook ses perde doodgeslaan. Een Britse soldaat was ook getref deur die weerlig.
Kitsfeite Datum, Ligging ...
Slag van Willow Grange | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Tweede Vryheidsoorlog | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde Koninkryk | Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal) Oranje-Vrystaat | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Piet Joubert | |||||||
Ongevalle | |||||||
115 gesneuweldes, 49 gewond | 2 gesneuweldes, 2 gewond |
Sluit