Sofia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sofia (Bulgaars: София, [ˈsɔfijɐ], luister (hulp·inligting)) is die hoofstad, grootste stad en kulturele en ekonomiese sentrum van Bulgarye met sowat 1,2 miljoen inwoners. Die stad lê in die weste van Bulgarye, aan die voet van die Vitosja-bergmassief.
Kitsfeite Sofia София, Land ...
Sofia София | |
---|---|
Leuse(s): „Расте, но не старее“ | |
Koördinate: 42°41′51″N 23°19′25″O | |
Land | Bulgarye |
Stigting | 7de eeu v.C. |
Regering | |
• Burgemeester | Jordanka Fandakowa |
Oppervlak | |
• Totaal | 492 km2 (190 vk. myl) |
Hoogte | 550 m (,2,1 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 204 685 |
• Digtheid | 2 448/km2 (6 340/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (EET) |
Skakelkodes | +(359) 02 |
Webwerf | sofia.bg |
Sluit
Die geskiedenis van Sofia – een van die oudste stede in Europa – gaan terug tot die 7de eeu v.C., toe die Thraciërs hier 'n nedersetting gestig het.