Sonja Herholdt
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sonja Herholdt (gebore 1 Desember 1952) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en sangeres wat bekend geword het vir liedjies soos Ek verlang na jou, Harlekyn, Waterblommetjies, Skipskop en Jantjie.
Kitsfeite Gebore, Beroep(e) ...
Sonja Herholdt | |
---|---|
Gebore | 1 Desember 1952 (1952-12-01) (71 jaar oud) Nigel, Suid-Afrika |
Beroep(e) | Sangeres, aktrise |
Jare aktief | 1976 – nou |
Etikette | BMG-rekords, Marantha-rekords, Son Music |
Webwerf | www |
Sluit