’n Tropiese jaar (ook bekend as ’n sonjaar) is die tyd wat die Son vat om terug te keer na dieselfde posisie in die siklus van seisoene soos van die Aarde af gesien, byvoorbeeld van lentenagewening tot lentenagewening of van somersonstilstand tot somersonstilstand. As gevolg van die aksiale presessie van die Aarde stem die seisoensiklus nie meer heeltemal ooreen met die Aarde se wentelbaan met betrekking tot die sterre (die sideriese jaar) nie.

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.