Spioenkop (berg)
Berg in KwaZulu- Natal / From Wikipedia, the free encyclopedia
Spioenkop is 'n berg in die provinsie van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is naby die dorp van Ladysmith geleë, 27 km wes-suid-wes / en sowat 2.5 km na die noorde van Spioenkopdam, 'n reservoir vir die waters van die Tugelarivier.
Meer inligting Land, Geleë in administratiewe eenheid ...
Land | Suid-Afrika |
---|---|
Geleë in administratiewe eenheid | KwaZulu-Natal |
Bergreeks | Drakensberge |
Geografiese ligging | 28°39′0″S 29°30′59″E |
Sluit