Stella Branca
Suid-Afrikaanse skrywer en kunstenaar / From Wikipedia, the free encyclopedia
Stella Branca (12 Mei 1931 – 26 Mei 2020) was ’n Afrikaanse skrywer en kunstenaar. Verskeie van haar verhale handel oor die Namakwalandse mense en omgewing.