Steve Hofmeyr
Suid-Afrikaanse sanger / From Wikipedia, the free encyclopedia
Steve Hofmeyr (gebore 29 Augustus 1964 in Pretoria) is 'n Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, outeur, akteur en Afrikaanse taal- en politieke aktivis. Sedert 2006 is hy ook die gasheer van die kykNET-program Dis Hoe Dit Is met Steve.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Gebore ...
Steve Hofmeyr | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Gebore | 29 Augustus 1964 (1964-08-29) (59 jaar oud) Pretoria |
Beroep(e) | Sanger, akteur, skrywer |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 1989–nou |
Webwerf | stevehofmeyr |
Sluit