Steven Ford
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Steven Ford (gebore 19 Mei 1956) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente When Harry Met Sally... (1989), Starship Troopers (1997), Armageddon (1998), en Black Hawk Down (2001).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Steven Ford | |
Geboortenaam | Steven Meigs Ford |
---|---|
Geboorte | 19 Mei 1956 (1956-05-19) (67 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit