Sussex
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sussex (uitgespreek /ˈsʌsɨks/) is 'n historiese graafskap in die suidooste van Engeland. In 1974 is die graafskap verdeel om die huidige Oos-Sussex en Wes-Sussex te vorm. Die naam beteken suidelike Sakse en is soortgelyk aan Essex (oostelike Sakse) en die voormalige graafskappe van Wessex (westelike Sakse) en Middlesex (middel Sakse).
Meer inligting Seremoniële graafskap Sussex, Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap ...
Sussex | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Sussex | |
Hoofstad | Chichester of Lewes |
Oppervlakte | 3 783 km2 (2011) |
Bevolking | 1 609 500 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 425 inw./km2 (2011) |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Sussex |
Administratiewe setel | Chichester of Lewes |
ISO 3166-2: | GB-SSX |
Oppervlakte | 3 783 km2 (2011) |
Bevolking | 1 609 500 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 425 inw./km2 (2011) |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
Sluit