Suzuki Katana
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Suzuki Katana is 'n sportmotorfiets ontwerp in 1979-1980 deur Target Design van Duitsland vir Suzuki.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Tipe en oorsprong, Vervaardiger ...
Suzuki Katana GSX1100 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Vervaardiger | Suzuki |
Ook genoem | GS1100S (Noord-Amerika) |
Produksie | 1981–2006 |
Klas | Sportfiets |
Verwante modelle | Suzuki GSX-R600 Suzuki GSX-R1000 |
Sluit
Die Katana naam is later gebruik vir 'n verskeidenheid van sporttoermotorfietse in Noord-Amerika tot en met die 2006 modeljaar (ook aangebied in Europa, maar sonder die Katana bynaam), en sedert die jaar 2000 ook op 'n lyn van 49 cc/50 cc bromponies in Europa.