Suzy Amis Cameron
From Wikipedia, the free encyclopedia
Suzy Amis Cameron (gebore 5 Januarie 1962) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ballad of Little Jo (1993), Blown Away (1994), The Usual Suspects (1995), en Titanic (1997).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Suzy Amis Cameron | |
Geboortenaam | Susan Elizabeth Amis |
---|---|
Geboorte | 5 Januarie 1962 (1962-01-05) (62 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit