Swaartekragversnelling
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Op aarde is die swaartekragversnelling (of valversnelling) 9.80665 m/s2. Die simbool "g" word daarvoor gebruik.
Dus: g = 9.80665 m/s2
Aangesien dat die aarde 'n ellipsoïde is, wissel die waarde tussen 9.7803 m/s2 (op die ewenaar) en 9.8322 m/s2 (by die Noordpool). In Kaapstad (33° 56′ S) is dit 9.7966 m/s2.[1] Hierdie waarde geld vir seevlak. Naby aan die oppervlak van die aarde verminder hierdie waarde met ongeveer 0,00288 m/s2 vir elke kilometer bo die seevlak.
Verwysings
- ↑ Clark, John B. Physical and Mathematical Tables (in Engels). Londen: Oliver and Boyd. p. 71. Text "year 1957" ignored (help)
Kyk ook
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.
Cover photo is available under {{::mainImage.info.license.name || 'Unknown'}} license.
Cover photo is available under {{::mainImage.info.license.name || 'Unknown'}} license.
Credit:
(see original file).