From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Sweetpakbroek is 'n gemaklike en sagte soort langbroek. Dit word gewoonlik as sportdrag of vir die gemak daarvan as informele drag gedra. Die bypassende bostuk word 'n sweetpakbaadjie genoem. Sweetpakbroeke kom in verskillende snitte, kleure en modestyle voor. Dit word algemeen deur veral jonger persone in plaas van 'n denimbroek of ander soorte broeke gedra.
Subklas van | sportdrag, Broek, Sweatpants |
---|---|
Onderdeel van | tracksuit |
Sweetpakbroeke word gewoonlik van katoen of poliëster vervaardig. Hulle word van ander langbroeke onderskei deur 'n kenmerkende elastiese band om die heupe. Die broeke word dus sonder 'n gordel gedra. Hulle is ontwerp om nie beweging te belemmer nie en ook nie hitte vas te vang nie. Meeste sweetpakbroeke is daarom nie geskik vir koue toestande nie.
Variasies van die sweetpakbroek sluit in:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.