Takke van die Russiese keiserlike familie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Huis van Romanof is verdeel in vier takke van die Russiese keiserlike familie wat genoem is na die seuns van tsaar Nikolaas I:
- Die Aleksandrowitsji (afstammeling van tsaar Aleksander II)
- Die Konstantinowitsji (afstammelinge van groothertog Konstantyn Nikolajewitsj)
- Die Nikolajewitsji (afstammelinge van groothertog Nikolaas Nikolajewitsj)
- Die Michailowitsji (afstammelinge van groothertog Michail Nikolajewitsj)
Die hoofskap van die keiserlike familie word betwis tussen prins Alexis Romanov van die Michailowitsji-tak en groothertogin Maria Wladimirowna van die Wladimirowitsji-subvertakking van die Aleksandrowitsji-tak.
In die stambome verteenwoordig die teken ≈ ’n verbintenis wat ’n buite-egtelike kind voortgebring het.