Talia Shire
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Talia Shire (gebore 25 April 1946) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Godfather (1972), The Godfather: Part II (1974), Rocky (1976), en Rocky IV (1985).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Talia Shire | |
Geboortenaam | Talia Rose Coppola |
---|---|
Geboorte | 25 April 1946 (1946-04-25) (77 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, insluitende Jason en Robert |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 1968–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit