From Wikipedia, the free encyclopedia
Die tauneutrino of tau-neutrino is ’n elementêre lepton wat geen netto elektriese lading het nie. Saam met die tau vorm dit die derde generasie van leptone, vandaar sy naam. Die ontdekking daarvan is in 2000 aangekondig.
Tauneutrino | ||
Die tauneutrino se plek in die Standaardmodel (onder leptone). | ||
Samestelling | Elementêre deeltjie | |
Statistiek | Fermionies | |
Groep | Leptone | |
Generasie | Derde | |
Wisselwerking | Swak, swaartekrag | |
Simbool | ντ | |
Antideeltjie | Tau-antineutrino (ντ) | |
Geteoretiseer | Middel 1970's | |
Ontdek | DONUT-samewerking (2000) | |
Massa | Klein, maar nie nul nie (sien neutrino) | |
Elektriese lading | 0 e | |
Kleurlading | Geen | |
Spin | 12 | |
Swak isospin | 12 | |
Swak hiperlading | -1 | |
Chiraliteit | Linkshandig |
Soos alle elementêre deeltjies het die tauneutrino ’n antideeltjie, die tau-antineutrino, waarvan sommige eienskappe dieselfde magnitude maar ’n teenoorgestelde teken het.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.