Teenpous Benedictus XIV
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hierdie artikel beskryf twee minder belangrike teenpouse met dieselfde naam Benedictus XIV wat gedurende die 15de eeu aanspraak gemaak het op die pousskap. Die eerste een gebore Bernard Garnier word pous in 1424 en sterf in ongeveer 1429.[1] Die tweede Jean Carrier word pous in ongeveer 1430 en regeer tot ongeveer 1437. Geen van die twee het veel aanhang in die Rooms-Katolieke Kerk gehad nie.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorteplek ...
Teenpous Benedictus XIV | |
---|---|
Geboortenaam | Bernard Garnier |
Geboorteplek | |
Geboortedatum | |
Sterfdatum | 1429 of 1430 |
Sterfplek | |
Teenpous van | Pous Martinus V en Teenpous Clemens VIII |
Begin van pontifikaat | 1424 |
Einde van pontifikaat | 1429 |
Sluit
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorteplek ...
Teenpous Benedictus XIV | |
---|---|
Geboortenaam | Jean Carrier |
Geboorteplek | |
Geboortedatum | |
Sterfdatum | 1433 |
Sterfplek | Foix |
Teenpous van | Pous Martinus V en Teenpous Clemens VIII |
Begin van pontifikaat | 1430 |
Einde van pontifikaat | 1433 |
Sluit
- Vir die wettige pous met dieselfde naam sien Pous Benedictus XIV.