Teenpous Nicolaas V
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nicolaas V[1] gebore Pietro Rainalducci was 'n teenpous in die Rooms Katolieke Kerk van 12 Mei 1328 tot 25 Augustus 1330. Hy was 'n teenpous teen Pous Johannes XXII wat vanuit Avignon, Frankryk geheers het. Nicolaas het in Rome regeer. Hy was die laaste teenpous wat deur 'n heilige Romeinse keiser geïnstalleer is.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorteplek ...
Teenpous Nicolaas V | |
---|---|
Geboortenaam | Pietro Rainalducci |
Geboorteplek | Corvaro by Rieti |
Geboortedatum | ongeveer 1275 |
Sterfdatum | 16 Oktober 1333 |
Sterfplek | Avignon |
Teenpous van | Pous Johannes XXII |
Begin van pontifikaat | 12 Mei 1328 |
Einde van pontifikaat | 25 Augustus 1330 |
Sluit
- Vir die wettige pous met dieselfde naam sien Pous Nicolaas V