Teenpous Novatianus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Novatianus was die tweede teenpous van die Rooms Katolieke Kerk. Hy is deur drie biskoppe in 251 gewy in verset teen die beleid van Pous Cornelius ten opsigte van lapsi (Christene wat hulle geloof afgesweer het as gevolg van die vervolgings, maar later weer tot die Kerk wou toegelaat word.)
Kitsfeite Geboortedatum, Geboorteplek ...
Teenpous Novatianus | |
---|---|
Geboortedatum | Ongeveer 200 |
Geboorteplek | |
Sterfdatum | Ongeveer 258 |
Sterfplek | Rome |
Teenpous van | Pous Cornelius |
Begin van pontifikaat | 251 |
Einde van pontifikaat | 258 |
Sluit