The Misfits
From Wikipedia, the free encyclopedia
The Misfits is 'n Amerikaanse horror punk/metal groep gestig in 1977 in Lodi, New Jersey. Die oorspronlike lede was sanger Glenn Danzig, baskitaarspeler Jerry Only, en tromspeler Manny Martínez. Danzig en Jerry Only was die enigste permanente lede in hul eerste ses jaar, en die groep het menigde lede-veranderinge gehad oor die jare.
Kitsfeite Misfits, Agtergrondinligting ...
Misfits | |
---|---|
The Misfits in 2010 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Lodi, New Jersey, Verenigde State |
Jare aktief | 1977–1983, 1995–nou |
Webwerf | misfits |
Sluit