Thebe, Egipte
antieke stad / From Wikipedia, the free encyclopedia
Thebe (Grieks: Θῆβαι, Thēbai) is die Griekse naam van die stad in Antieke Egipte wat plaaslik bekend is as Waset. Dit is sowat 800 km suid van die Middellandse See, aan die oosoewer van die Nylrivier, geleë en val binne die grense van die moderne stad Luxor. Die Thebaanse Dodeakker lê daarnaby, aan die wesoewer van die Nyl.
Kitsfeite
Thebe | ||
Die Luxor-tempel. | ||
Koördinate | 25°43′14″N 32°36′37″O | |
Plaaslike naam | Waset, Θῆβαι | |
Land | Egipte (Luxor) | |
Soort | Nedersetting | |
Geskiedenis | ||
Gestig | 3200 v.C. | |
Unesco-wêrelderfenisgebied | ||
Tipe | Kultureel | |
Kriteria | i, iii, vi | |
Verwysing | 87 | |
Streek† | Arabiese State | |
Beskrywing* | Ancient Thebes with its Necropolis | |
† Streek soos deur Unesco geklassifiseer. * Naam soos op die Wêrelderfenislys |
Sluit