Thulas Nxesi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Thembelani Waltermade Nxesi (gebore 1 Januarie 1959; beter bekend as Thulas Nxesi) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 30 Mei 2019 Minister van Werkverskaffing en Arbeid.[1][2][3] Hy was van 26 Februarie 2018 tot 29 Mei 2019 Minister van Openbare Werke, van 30 Maart 2017 tot 26 Februarie 2018 Minister van Sport en Ontspanning en van 31 Oktober 2010 tot 24 Oktober 2011 Adjunkminister van Plattelandse Ontwikkeling en Grondhervorming. Hy is sedert 6 Mei 2009 lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
Kitsfeite President, Voorafgegaan deur ...
Thulas Nxesi | |
Minister van Werkverskaffing en Arbeid | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 30 Mei 2019 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Mildred Oliphant (Arbeid) |
Minister van Openbare Werke | |
Ampstermyn 28 Januarie 2018 – 29 Mei 2019 | |
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Nkosinathi Nhleko |
Opgevolg deur | Pos afgeskaf |
Ampstermyn 24 Oktober 2011 – 31 Maart 2017 | |
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Gwen Mahlangu-Nkabinde |
Opgevolg deur | Nkosinathi Nhleko |
Minister van Sport en Ontspanning | |
Ampstermyn 30 Maart 2017 – 26 Februarie 2018 | |
President | Jacob Zuma Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Fikile Mbalula |
Opgevolg deur | Tokozile Xasa |
Adjunkminsiter van Plattelandse Ontwikkeling en Grondhervorming | |
Ampstermyn 31 Oktober 2010 – 24 Oktober 2011 | |
President | Jacob Zuma |
Lid van die Nasionale Vergadering | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 6 Mei 2009 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 1 Januarie 1959 (1959-01-01) (64 jaar oud) Matatiele, Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Politieke party | African National Congress |
Alma mater | Universiteit van Fort Hare Universiteit van die Witwatersrand Universiteit van Suid-Afrika |
Diens/Tak | Bela Bela |
Sluit