Thurston Hall
From Wikipedia, the free encyclopedia
Thurston Hall (10 Mei 1882 – 20 Februarie 1958) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Lone Wolf Returns (1935), The Amazing Dr. Clitterhouse (1938), You Can't Cheat an Honest Man (1939), en Two Sisters from Boston (1946).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Thurston Hall | |
Geboorte | (1882-05-10)10 Mei 1882 |
---|---|
Sterfte | 20 Februarie 1958 (op 75) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit