Tinarie van Wyk-Loots
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tinarie van Wyk-Loots (gebore 17 Desember 1980) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Company You Keep (2003), Jimmy in Pienk (2013), Zulu (2013) en Performances (2020).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Tinarie van Wyk-Loots | |
Geboortenaam | Tinarie van Wyk |
---|---|
Geboorte | 17 Desember 1980 (1980-12-17) (43 jaar oud) |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit