Titiaan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Titiaan (Tiziano Vecelli) (c 1488/1490 – 1576), was 'n Italiaanse skilder wat tydens die Renaissance aktief was. Hy skilder in 1543 'n portret van Pous Paulus III en ook die bekende portret van die pous Paulus met sy kleinseuns kardinaal Alessandro en hertog Ottavio Farnese. Titiaan het groot invloed uitgeoefen op die Spaanse skilder El Greco.
Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Titiaan | |
---|---|
Selfportret, c. 1567 | |
Geboortenaam | Tiziano Vecellio |
Gebore | 1488/1490 Pieve di Cadore, Italië |
Sterf | 27 Augustus 1576 Venesië, Italië |
Nasionaliteit | Italië |
Veld | Portretskilder, godsdienstige skilderye en mitologiese verf |
Beweging | Renaissance, Maniërisme |
Sluit