Trevante Rhodes
From Wikipedia, the free encyclopedia
Trevante Rhodes (gebore 10 Februarie 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Moonlight (2016), The Predator (2018), en 12 Strong (2018), en in die televisiereeks Westworld (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Trevante Rhodes | |
Geboortenaam | Trevante Nemour Rhodes |
---|---|
Geboorte | 10 Februarie 1990 (1990-02-10) (34 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit