Ty Burrell
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ty Burrell (gebore 22 Augustus 1967) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dawn of the Dead (2004), The Incredible Hulk (2008), en Finding Dory (2016), en in die televisiereeks Modern Family (2009).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Ty Burrell | |
Geboortenaam | Tyler Gerald Burrell |
---|---|
Geboorte | 22 Augustus 1967 (1967-08-22) (56 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit