Upanishad
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Upanishads of Oepanisjade (Sanskrit: उपनिषद्) is laat Vediese geskrifte in Sanskrit van godsdiensleringe wat die fondament van Hindoeïsme vorm.[1][2] Hulle is die mees onlangse deel van die oudste geskrifte van Hindoeïsme, die Vedas, en handel oor meditasie, filosofie en ontologiese kennis; ander dele van die Vedas handel oor mantras, voorspellings, rituele, seremonies en offerandes.[3][4]
Kitsfeite
Upanishads | ||
'n Manuskrip van die kleiner Vajrasuchi Upanishad. | ||
Godsdiens | Hindoeïsme | |
Taal | Sanskrit |
Sluit