Uppsala
From Wikipedia, the free encyclopedia
Uppsala (Sweeds: [ɵpːˈsɑːla], luister (hulp·inligting)) is 'n stad in die huidige Sweedse provinsie Uppsala län en die historiese provinsie (Sweeds: landskap) Uppland. Uppsala dien as die administratiewe hoofstad van sowel die provinsie asook die gelyknamige munisipaliteit (Sweeds: kommun).
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Swede |
Provinsie | Uppland |
Distrik | Uppsala län |
Koördinate | 59°51′N 17°39′O |
Stigting (eerste verwysing) | 1070 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 48,77 vk km |
Hoogte bo seevlak | 15 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2019) | 177 074 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 600/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 6,5 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | −2,7 / 17,7 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 575,6 mm |
Amptelike webwerf | www.uppsala.se |
Uppsala is ten opsigte van sy bevolking die vierde grootste stad in die land na Stockholm, Gotenburg en Malmö en is in administratiewe opsig in sewe stadsdistrikte verdeel.
Uppsala staan veral bekend vir sy universiteit, die Universiteit van Uppsala wat in 1477 as die twee tersiêre instelling in Skandinawië na die destydse Deense Lund (1425; later Lund Universiteit) gestig is.