Variëteit
plantkundige rangorde / From Wikipedia, the free encyclopedia
’n Variëteit in plantkunde is ’n taksonomiese rang laer as spesie en subspesie, maar hoër as 'n vorm. Soos alle taksonomiese range het variëteit betrekking op ’n taksonomiese groep, dus ’n groep wat vanuit ’n wetenskaplike oogpunt ’n eenheid is. Die term word afgekort as var., vir die Latynse varietas.