Kontinent
Groot aaneenlopende landmassa wat 'n relatiewe selfstandige geheel vorm / From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Kontinent is 'n groot aaneenlopende landmassa wat 'n relatiewe selfstandige geheel vorm en natuurlike grense het. Die planeet aarde het die volgende kontinente (gelys volgens grootte):
- Asië (ongeveer 43 608 000 km²)
- Afrika (ongeveer 30 335 000 km²)
- Noord-Amerika (ongeveer 25 349v000 km²)
- Suid-Amerika (ongeveer 21 069 501 km²)
- Antarktika (ongeveer 13 661 000 km²)
- Europa (ongeveer 10 498 000 km²)
- Oseanië (ongeveer 9 008 458 km²)