Veranderbare kleptydreëling
From Wikipedia, the free encyclopedia
Veranderbare kleptydreëling is 'n algemene term vir 'n suiermotortegnologie. Veranderbare tydreëling maak dit moontlik om die styglengte of tydsduur (of beide) van die in- of uitlaatkleppe te verander terwyl die enjin nog in werking is. Tweeslagenjins gebruik 'n kragklepstelsel om soortgelyke resultate te lewer.