Vergelykings (taalkunde)
beeldspraak wat die eksplisiete ooreenkoms tussen die onderwerp en iets totaal anders noem / From Wikipedia, the free encyclopedia
In taalkunde is 'n vergelyking 'n vorm van beeldspraak wat die eksplisiete ooreenkoms tussen die onderwerp en iets totaal anders noem. Dit word gevorm met die woord "soos" / "as", die tweede naamval of 'n koppelwerkwoord.