Vertikaal
From Wikipedia, the free encyclopedia
Vertikaal (Latyn: vertex, draaipunt, hoogste punt) is die lyn wat in dieselfde rigting as swaartekrag wys. Dit wil sê, die lyn wat reguit opwaarts of afwaarts loop. Die vertikaal is reghoekig aan die horisontale vlak.
- Vir die gelyknamige musiekgroep, sien Vertikaal (musiekgroep).