Victor Ivanoff
Russies gebore Suid-Afrikaanse kunstenaar, spotprenttekenaar en sanger / From Wikipedia, the free encyclopedia
Victor Archipovich Ivanoff (11 Januarie 1909 Vilnius, Russiese Ryk - 1 Februarie 1997), die seun van 'n Russiese kossak-generaal, was 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar, spotprenttekenaar en sanger.[1][2]
Meer inligting Geslag, Land van burgerskap ...
Geslag | Manlik |
---|---|
Land van burgerskap | Russiese Ryk, Suid-Afrika |
Gegewe naam | Victor, Viktor |
Familie naam | Ivanov |
Geboortedatum | 11 Januarie 1909 |
Sterfdatum | 1 Februarie 1997 |
Taalbeheersing | Russies |
Beroep | spotprenttekenaar |
Kopieregstatus | werke word deur kopiereg beskerm |
Sluit
Victor Ivanoff