Virtual International Authority File
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Virtual International Authority File (VIAF) is 'n internasionale gesaglêer. Dit is 'n gesamentlike projek wat deur verskeie nasionale biblioteke begin is en wat deur die Online Computer Library Center (OCLC) bedryf word.[1][2]
Kitsfeite Akroniem, Begin ...
Skermgreep (2012) | |
Akroniem | VIAF |
---|---|
Begin | 6 Augustus 2003 |
Besturende organisasie | OCLC |
Voorbeeld | 70042340 |
Webwerf | viaf |
Sluit
- Kelley, Michael; Schwartz, Meredith (2012). "VIAF service transitions to OCLC". Library Journal. Media Source. 137 (8): 16.
- VIAF, OCLC, http://www.oclc.org/viaf/.
Wikidata het die eienskap: VIAF ID (P214) (sien gebruike) |