VlagterminologieWikimedia lysartikel / From Wikipedia, the free encyclopedia In die ontwerp en beskrywing van vlae word dikwels gespesialiseerde vlagterminologie gebruik, bestaande uit presiese en tegniese betekenisse. Dit word beskou as ’n tipe kliektaal.
In die ontwerp en beskrywing van vlae word dikwels gespesialiseerde vlagterminologie gebruik, bestaande uit presiese en tegniese betekenisse. Dit word beskou as ’n tipe kliektaal.