Vlieënde Perd
sterrebeeld / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Vlieënde Perd (Latyn: Pegasus) is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim en is genoem na Pegasus, die perd met vlerke in die Griekse mitologie. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.
Kitsfeite
Vlieënde Perd | ||||
Latynse naam | Pegasus | |||
Genitief | Pegasi | |||
Afkorting | Peg | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 23h | |||
Deklinasie | 20º | |||
Grootte | 1 121 vk. grade (7de) | |||
Kwadrant | NQ4 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 9, 17 | |||
Helderste ster | Epsilon Pegasi (Enif) | |||
Naaste ster | EQ Pegasi | |||
Sterre helderder as 3 m | 5 | |||
Sterre met planete | 10 | |||
Messier-voorwerpe | 1 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 88 | |||
Meteoorreëns | Julie-Pegasiede | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Andromeda, Akkedis, Swaan, Vos, Dolfyn, Vul, Waterdraer, Visse | ||||
|
Sluit