Voortrekkers
Boerevolk wat vanaf 1836 in die Die Groot Trek van die Kaapkolonie na die binneland van Suid-Afrika getrek het / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Voortrekkers het tydens die Groot Trek vanaf 1835 uit die Kaapkolonie na die binneland van suidelike Afrika getrek. Meeste trekkers het met hulle hele gesin en al hulle besittings, vee en werkers ingesluit, met ossewaens getrek.
- Hierdie artikel handel oor die deelnemers aan die Groot Trek. Vir ander gebruike, sien Voortrekkers (dubbelsinnig).