From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Waray-Waray Wikipedia is die Wikipedia vir die Waray-Waraytaal wat deur ongeveer 2,6 miljoen mense in die Filippyne gepraat word. Die Wikipedia is op 25 September 2005 begin. Dit is tans die sewende grootste Wikipedia met ongeveer 1 266 599 artikels. Die meeste van die artikels word deur 'n bot geskryf.
Waray-Waray Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Waray-Waray |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 25 September 2005 |
Huidige status | Aktief |
URL | war.wikipedia.org |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.