Warrenpoint
From Wikipedia, the free encyclopedia
Warrenpoint is 'n klein nedersetting in die Noord-Ierse graafskap Down, geleë aan die noordoewer van Carlingford Lough, 'n see-inham wat die grens vorm tussen Noord-Ierland in die noorde en Éire (die Republiek van Ierland) in die suide.
Kitsfeite Warrenpoint Warrenpynt (Ulster-Skots)Rinn Mhic Giolla Rua / An Phointe (Iers-Gaelies), Land ...
Warrenpoint | |
---|---|
Dorp | |
Warrenpoint, soos gesien vanuit Slieve Martin in die Mourne Mountains | |
Koördinate: 54°05′56″N 6°14′56″W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land (VK) | Noord-Ierland |
County | Down |
Distrik | Newry, Mourne and Down |
Bevolking | |
• Totaal | 7 638 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | BT34 |
Skakelkodes | 028, +44 28 (vanuit die buiteland) |
Webwerf | newrymournedown.org |
Sluit
In die plaaslike omgangstaal word na die dorp verwys as "The Point" (An Phointe in Iers).