Wayne Rogers
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wayne Rogers is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cool Hand Luke (1967) en The Astro-Zombies (1968), en in die televisiereekse M*A*S*H (1972) en House Calls (1979).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Wayne Rogers | |
Geboortenaam | William Wayne McMillan Rogers III |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1959–2014 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit