William Fichtner
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
William Fichtner (gebore 27 November 1956) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Armageddon (1998), Black Hawk Down (2001), Crash (2004), en Drive Angry (2011).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
William Fichtner | |
Geboortenaam | William Edward Fichtner Jr. |
---|---|
Geboorte | 27 November 1956 (1956-11-27) (67 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit