Woody Strode
From Wikipedia, the free encyclopedia
Woody Strode (25 Julie 1914 – 31 Desember 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Ten Commandments (1956), Spartacus (1960), The Man Who Shot Liberty Valance (1962), en The Professionals (1966).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Woody Strode | |
Geboorte | (1914-07-25)25 Julie 1914 |
---|---|
Sterfte | 31 Desember 1994 (op 80) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1941–1995 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit