Wsewolod die Groot Nes
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wsewolod III of Wsewolod die Groot Nes (Russies: Все́волод III Ю́рьевич Большо́е Гнездо́; 1154–1212) was die grootprins van Wladimir. Die stadstaat het gedurende Wsewolod se lang bewind (1177–1212) sy hoogtepunt bereik.