Wynand Claassen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wynand Claassen (16 Januarie 1951 in Schweizer-Reneke) is 'n oud-Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se sewe-en-dertigste Springbokkaptein. Hy het eers vir Noord-Transvaal en later vir Natal gespeel. Hy is 'n argitek.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Volle naam | Wynand Claassen | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 16 Januarie 1951 (1951-01-16) (73 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Schweizer-Reneke, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 182 cm | ||||
Massa | 87 kg | ||||
Skool | Hoërskool Middelburg | ||||
Universiteit | Universiteit van Pretoria | ||||
Beroep | Argitek | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Agsteman | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1976–1980 1981–1985 |
Tukkies & Durban Collegians | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Noord-Transvaal Natal |
61 | ||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1981–1982 | Suid-Afrika | 7 | (0) |
Sluit
Sy vader was George Claassen snr., 'n skoolhoof en destyds wenner van die Comrades-maraton in 1961. Wynand het self ook die Comrades-maraton 10 keer voltooi.
- Die Kapteins, Edward Griffiths, 2001, ISBN 1-86842-116-3
- Wynand Claassen by SARugby.co.za
- Wynand Claassen by www.genslin.us/bokke
Hierdie artikel omtrent ’n Suid-Afrikaanse persoon is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |
Hierdie rugbyartikel is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |
Voorafgegaan deur Theuns Stofberg |
Springbokkaptein 1981-1982 |
Opgevolg deur Divan Serfontein |